Oom Plaas Karoo Pan Sout – Mamma se braaibroodjie ( Stel van 2 )

R75.00

1 in voorraad

Produk Beskrywing

Een keer elke 20 jaar reën dit so oorvloedig in die karoo dat die panne oorstroom, soms so baie dat net die windpompe se koppe uitsteek. Wanneer hierdie water wegsak, haal die windpompe jaar na jaar water uit die aarde en gee hierdie juweel terug aan die mensdom. Oom Plaas Karoo Pan Sout is voorwaar ‘n juweel. Die stel bestaan uit twee bottels sout. Defnitief ‘n aanwins vir enige mamma se kombuis. Mamma se braaibroodjie is ‘n heerlike mengsel van eg Karoo Pan sout en “braaibroodjie geure”. Die ander ‘n heerlike toevoeging tot ‘n vis of hoender dis, met suurlemoen peper en uie vlokkies! Handgemaak in die Karoo met geen perserveermiddels of kleurstowwe nie. ‘n Plaas ervaring soos in jou kinderjare!

Addisionele Inligting

Gewig 0.500 kg
Dimensies 100 x 130 x 30 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oom Plaas Karoo Pan Sout – Mamma se braaibroodjie ( Stel van 2 )”