Oom Plaas Karoo Pan Sout – Pappa se potjie ( Stel van 2 )

4.50 out of 5 based on 2 customer ratings
(2 customer reviews)

R75.00

Uitverkoop!

Produk Beskrywing

Een keer elke 20 jaar reën dit so oorvloedig in die karoo dat die panne oorstroom, soms so baie dat net die windpompe se koppe uitsteek. Wanneer hierdie water wegsak, haal die windpompe jaar na jaar water uit die aarde en gee hierdie juweel terug aan die mensdom. Oom Plaas Karoo Pan Sout is voorwaar ‘n juweel. Die stel bestaan uit twee bottels sout.

Pappa se potjie is ‘n moet vir enige pappa wat hou van kosmaak. Dis ‘n heerlike mengsel van eg Karoo Pan sout en “potjie” geure. Die ander ‘n heerlike toevoeging tot ‘n lam of groente dis, met roosmaryn, brandrissie en knoffel. Handgemaak in die Karoo met geen perserveermiddels of kleurstowwe nie. ‘n Plaas ervaring soos in jou kinderjare!

Addisionele Inligting

Gewig 0.500 kg
Dimensies 100 x 130 x 30 cm

2 resensies vir Oom Plaas Karoo Pan Sout – Pappa se potjie ( Stel van 2 )

  1. 4 out of 5

    :

    So lekker om ‘n spesery mengsel te he wat jy vir basies enige dis kan gebruik!!!!! Bonus: DIE SPESERYE PRAAT MY TAAL!!!!!!!!!!!!!

  2. 5 out of 5

    :

    Eerste Klas – Gebruik dit op alles. Wenner produk!

Add a review