“Platteland ” Herwinde Pallet Bord

R299.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

‘n Houtbord om jou warm pot/braaivleis bak op neer te sit of sommer om teen die muur op te sit as jy nostalgies is oor die platteland.

  • Grootte: gemaak van hout plankies  is 40cm x 30 cm x 4 cm.
  • Boodskap: Stuur my hemel toe ek dink dis op die platteland.

 

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: Hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 2 kg
Dimensies 40 x 35 x 5 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Platteland ” Herwinde Pallet Bord”