Produk Beskrywing

“Stuur my hemel toe ek dink dis op die platteland” magneet- gemaak uit “supawood” met windpomp.

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: ‘n handgemaakte produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.055 kg
Dimensies 7.5 x 8 x 1 cm
Magneet Kleur

Grys, Pienk

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Platteland” Hout Magneet”