Produk Beskrywing

Die perfekte geskenk vir die “potmaker” van die huis.

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

 

Kennisgewing: Hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.050 kg
Dimensies 35 x 7 x 1 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Potjiekos” houtlepel”