“Resep vir ‘n Spesiale Ma” Resepstaander

R259.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

‘n Praktiese geskenk vir jou moeder, die resepstaander het ‘n pragtige resep vir ‘n spesiale ma op en is gemaak uit 6mm supawood.

Grootte: 26cm x 26cm x 6cm

Beskrywing:

” Resep vir ‘n spesiale Ma
2 koppies geduld
1 eetlepel vriendelikheid
1 knypie lag
1 hartvol liefde
1 handvol vrygewigheid
1 kopvol liefde

Sprinkel met baie van Jesus
Gooi geloof by en meng goed
Smeer dit oor ‘n tydperk van ‘n leeftyd”

 

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: ‘n handgemaakte/hout produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

Addisionele Inligting

Gewig 0.100 kg
Dimensies 26 x 26 x 6 cm