“Smaaklike Ete” Protea – Servet Ringe ( Stel van 6 )

R59.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

Dek jou etenstafel met hierdie trots Afrikaanse servet ringe, ook ‘n wenner by troues !

“Smaaklike ete”
Protea vorm
Stel van 6
Servet nie ingesluit
3mm supawood

*Vir enige navraes oor geskenke vir gaste by troues – epos asseblief jou navraag aan admin@afrikana.co.za

Kan op bestelling gemaak word – wag periode vir bestellings/”backorders” is 5 werksdae.

Kennisgewing: Hout – ‘n natuurlike produk met variasies en nuanse. Klante kan dus verwag om klein verskille in kleur, grootte, tekstuur ens. te sien van een produk tot die volgende.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.060 kg
Dimensies 7 x 6 x 2 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review ““Smaaklike Ete” Protea – Servet Ringe ( Stel van 6 )”