Produk Beskrywing

Maak jou kleinding se tand-eskapes nog meer spesiaal met hierde hand-gemaakte tandmuis sakkie. Want kom ons wees eerlik, dit sal net die onvriendelikste van tandmuise wees wat homself nie laat omkoop deur so mooi sakkie nie.

  •  Kleure : Blou, Groen, Rooi
  • Groote: 9cm x 11cm

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.02 kg
Dimensies 9 x 11 cm
Tandmuis-sakkie Kleur

Blou, Groen, Rooi

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tandmuis-sakkie”