Tik Tak Tok Omnibus – Dubbele Cd & Pretpak

R190.00

1 in voorraad (can be backordered)

Produk Beskrywing

Maklike, kort stories vir 2-5 jariges! Leer jou kleuter speel-speel om te luister na onderwerpe waarin hulle belangstel.

16 stories met lewendige byklanke wat beginner-lesertjies se aandag boei- ideal om kleintjies op die langpad of voor slaaptyd rustig te hou. Die aanbod sluit ook ‘n pretpak in wat jou kleuter kan inkleur terwyl hy/sy die stories luister.

 

Stories sluit in;  die stout hoendertjie, mamma se fiets en die rooi kitaar net om ‘n paar te noem!

* Afrikana is ‘n Anna Emm agent vir enige ander Anna Emm material stuur gerus ‘n epos na admin@afrikana.co.za. Wag periode vir Anna Emm produkte  is  5 – 7 werksdae.

 

 

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.200 kg
Dimensies 30 x 25 x 1 cm