Vrolike Fabels CD – Stories vir Kleuters

R110.00

Hierdie produk is uitverkoop en u koop dus op bestelling - kyk onder die \"Beskrywing\" vir meer inligting of kontak ons asb. en maak seker van die wagtydperk voor u 'n bestelling plaas.

Produk Beskrywing

Maklike, kort stories vir 2-5 jariges! Leer jou kleuter speel-speel om te luister na onderwerpe waarin hulle belangstel.

Lekkerluister, moderne dierestories met maklike taal en baie byklanke. Die stories is afgestof en oorgeskryf in kindertaal om luistervaardighede en konsentrasie speel-speel te bevorder. Die Cd het 7 stories op, voorgelees deur Lorraine du Toit.

* Afrikana is ‘n Anna Emm agent vir enige ander Anna Emm material stuur gerus ‘n epos na admin@afrikana.co.za. Wag periode vir Anna Emm produkte  is  5 – 7 werksdae.

 

 

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.200 kg
Dimensies 30 x 25 x 1 cm