” Gebed vir boere” Papier Plekmatjies (24 Blaaie)

R95.00

1 in voorraad

Produk Beskrywing

Dek jou Suid-Afrikaanse etenstafel met die gepaste Afrikaanse gebed onder elke bord om gaste te herinder aan al hul seëninge. Ons voorsien die dekor – die kos is jou verantwoordelikheid!

“Liewe Vader , ons is afhanklik van U genade.
broers, vaders, ooms en neefs
wat boer hier aan die onderpunt van Afrika
vra vir U seën op hul vee, wingerde
boorde en lande
Amen”

  • Grootte: 42cm x 30cm (A3)
  • Beskrywing: 24 blaaie

Addisionele Inligting

Gewig 0.245 kg
Dimensies 42 x 30 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “” Gebed vir boere” Papier Plekmatjies (24 Blaaie)”