Windpomp Loper

R240.00

3 in voorraad

Produk Beskrywing

Met sy herhaling van die gewilde windpomp motief voeg hierdie loper ‘n stukkie plaas tot enige huis.

  • Grootte: 40cm x 180cm
  • Tossels op punte wat kan afhaal wanneer gewas word

Addisionele Inligting

Gewig 0.36 kg
Dimensies 40 x 180 cm

Resensies

There are no reviews yet.

Be the first to review “Windpomp Loper”